MEDIESE DEKKING

 

Mediesefondsdekking bied hoofsaaklik die volgende drie verskillende voordele of 'n kombinasie daarvan aan. Wanneer jy die keuse van 'n mediesefonds het, is dit uiters belangrik om te verstaan watter voordele jy sal hê om:

 

• Grootskaalse mediese uitgawes, insluitend hospitalisasie, te dek;

• Dag-tot-dag-voordele (dikwels befonds deur 'n spaargedeelte);

• Chroniese medikasie voordele wat medikasie insluit vir chroniese siektes soos: hoë bloeddruk.

 

Aangesien staatshospitale dikwels onbevredigende dienste lewer, maak dit sin om by 'n mediese skema aan te sluit.

 

Mediese dekking

copyright my brokers / my makelaars 2019