VISIE

Ons strewe daarna om die voorkeur finansiële diensverskaffer vir ons kliënte te wees.

 

MISSIE

My Makelaars is daartoe verbind om eerlike finansiële diense aan beide kwalifiserende maatskappye en individue te verskaf. Ons bereik dit deur toepaslike finansiële advies, produkte en dienste aan ons kliënte te verskaf en sodoende te verseker dat daar op 'n koste-effektiewe wyse aan hul behoeftes voldoen word.

 

WAAR OM ONS TE VIND

Schoemansville Kantoor:

44, Hertzog Straat, Schoemansville, Hartbeespoort

Tel: (012) 942 1409

 

copyright my brokers / my makelaars 2019